IN STOCK / IN VOORRAAD
Drakenstein Heemkring Argief in Paarl se fondsinsameling-projek: Sleutelhouers (60mm x 40mm).
Aan die een kant 'n foto van die Oude Woning (die Drakenstein Heemkring argief), aan die anderkant 'n afskrif van die handtekening van 'n Suid-Afrikaanse stamvader. Bestel jou eie stamvader se handtekening teen R25.00 elk plus posgeld en verpakking. Bestel by [email protected] |
Niel Coetzer, selling exotic perfumes
Order your favourite perfume HERE
|