or
on the link
Coetzer-Coetser Family Tree / Stamboom
and find your special place in the
family tree
click on the image
or on the link Coetzer-Coetser Family Tree / Stamboom and find your special place in the family tree
13 Comments
Gideon
2/7/2016 06:04:20 am
Baie dankie vir wat jul doen.dis groot werk
Reply
2/7/2016 11:40:36 am
Hi Gideon, ja-nee, dis harde werk, maar lekker. Baie dankie vir jou kommentaar en e-pos. Het jy my antwoord op jou e-pos al ontvang?
Reply
Elise Coetzer
3/13/2023 04:22:25 pm
Hi.. ek is op soek na Coetzer familie wapen copy asb..
Reply
Cornelia Erasmus
5/13/2019 07:58:09 pm
Hi Martie. Ek is Cornelia Bianca Erasmus (voorheen Coetser). Ek is die dogter van Charles Benjamin Coetser. My pa is vernoem na my oupagrootjie wat ook Charles Benjamin Coetsr was. As oudste kleinkind het ek die bekende 'C.B.' Coetser voorletters gekry. Gebore en getoë in Griekeland-Oos waar ons familie plaas Herbergfontein was. Ek is eintlik opsoek na die Coetser familiewapen. Kan jy my dalk help hiermee asb?
Reply
Hi Cornelia
Reply
Mev A Derwort
4/19/2020 05:16:00 pm
Goeie dag Ek wil graag meer te wete kom van my ma se familie Sy was n nooi Coetser Haar naam was Susanna Gertruida Coetser gebore 20 Mei 1916 op die plaas Ponie in die Rustenburg distrik Wat ek weet is dat my groot oupa was Johannes Hendrik Coetser en hy was getroud gewees met Martha Elizabeth Weyers.My oupa was Wentsel Christoffel gebore op 8Julie 1877 gedoop op 12 Augustus 1877 in die Gereformeerde Kerk Rustenburg Ek dink hy is omby 1967 oorlede in Rustenburg
Reply
4/19/2020 06:17:36 pm
Goeienaand mev Derwort
Reply
Rob Goulding
1/5/2021 09:34:17 pm
Do you perhaps have a map of Caledon where the many Coetzer farms can be identified.
Reply
Melindi Coetser
7/27/2022 01:43:38 pm
Hi eks Melindi Coetser ek het n boetie met die naam Markus Coetser en my pa se naam is Markus Coetser en my oupa se naam was Markus Coetser
Reply
Martie Coetser Pozyn
7/27/2022 07:22:47 pm
Hi Melindi
Reply
Tina Coetser
3/9/2023 12:47:32 pm
Baie dankie Martie vir al jou moeite. Jy is ons ster.
Reply
Pieter
5/21/2023 09:06:13 am
Hi Tina.
Reply
Martie Coetser Pozyn
5/21/2023 10:54:31 am
Hallo Pieter
Reply
Leave a Reply. |
AuthorIn my kapasiteit as 'n vryskutskrywer en 'n afstammeling van Jacob Kützer (die stamvader van die Coetzers en Coetsers in Suid-Afrika) deel ek graag relevante inligting met my mede-afstammelinge. Archives
January 2016
Categories |